Krokodilspruit

Skietbaan, Wapensmid & Vuurwapens

Welkom by Krokodilspruit Skietbaan

6 skietbane

Skietbaan Offisier

Wapensmid

Moontlik ‘n paar woorde hier.

Vuurwapen verkope

Moontlik ‘n paar woorde hier.

Kafeteria

Moontlik ‘n paar woorde hier.

Ons Passie

Krokodilspruit Skietbaan is geleë op die plaas Krokodilspruit, Distrik Cullinan, en is sedert 1999 geregistreer as ‘n volwaardige skietbaan deur die SAPD en NRCS.

Vandag is dit ‘n skietbaan wat aan intenasionale standaarde voldoen.  Krokodilspruit Skietbaan het sedert 2006 verskeie Nasionale en Internasionale Kompetisies aangebied.

Ons skietbaan huisves verskeie skietklubs.  Dit is ons passie om almal veilig te hou en skiet as sport te bevorder.

Ons het ook ‘n opgeleide Baanoffisier wat daagliks diens doen, ‘n Geweersmid, Wapenwinkel, Snoepie, Braai area en Speel area vir die kinders is op die perseel beskikbaar.

Krokodilspruit Skietbaan

21 Krokodilspruit
KwaMhlanga pad
073 196 4773 / 066 550 7643
admin@krokodilspruitskietbaan.co.za